Cobus Maritz

Ouhoudt Bonsmaras  is geleë op die Springbokvlakte waar hartwater, rooiwater en galsiekte wydverspreid voorkom.

Die wye genepoel van die kudde bestaan hoofsaaklik uit bloedlyne van AG, JDB, LAR en RGR.

Ons passievolle toewyding verseker ‘n goedaangepaste dier met vrugbaarheid en groeikragtigheid as teeldoelwitte.

Met die genade van bo kan ons hierdie passie uitleef en daardeur ook ‘n bydrae tot die Bonsmara-familie lewer.

Lid van

 

bonsmara-sa


Copyright © 2016 Ouhoudt Bonsmaras | Developed by Equadoor.com